![Onder-16 rugbyspeler van Menlopark laat die oë rek met reuse skoppe 1 Dylan Stumke01b](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/85/2024/04/Dylan-Stumke01b.jpg)
’n Graad-10 skoolseun van Hoërskool Menlopark het wêreldwyd op sosiale media opslae gemaak toe sy merkwaardige skopwerk tydens die afgelope Saterdag se NWU Sportreeks o.16 eindstryd op verskeie platforms gepubliseer is.
The post Onder-16 rugbyspeler van Menlopark laat die oë rek met reuse skoppe appeared first on Rekord.