South Africa

Dié ‘Hercules’ van Hercules het nie ‘n bang haar op sy kop nie


Deelnemers aan ‘n kompetisie om vrese te toets is aan talle uitdagings onderwerp, maar die wenner glo sy fokus om die groot wenprys vir sy gesin te wen het hom gehelp om elke vrees en uitdaging onder die knie te kry.

The post Dié ‘Hercules’ van Hercules het nie ‘n bang haar op sy kop nie appeared first on Rekord.