![Oud-Pretorianer, geliefde plakkieskind wen talentkompetisie 1 WhatsApp Image 2023 11 25 at 06.10.37 e1700893847388](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/85/2023/11/WhatsApp-Image-2023-11-25-at-06.10.37-e1700893847388.jpeg)
‘n Skaam student het die hart van menige Suid-Afrikaner en die beoordelaars gesteel met sy Theuns Jordaan-stem en kuif-oor-die-voorkop voorkoms en plakkies.
The post Oud-Pretorianer, geliefde plakkieskind wen talentkompetisie appeared first on Rekord.